|
Post by Dawid on Mar 27, 2004 23:38:30 GMT -5
Hi I am looking for the meaning of the name Rukshama. Is there any possibility that you know it? Thanks very much Dawid van Lill South Africa
|
|
|
Post by saaid on Apr 17, 2005 19:24:58 GMT -5
hello dawid ek het nog nie van die naam 'Rukshama' gehoor nie. ek het wel al van 'ruksana' gehoor (ek is nie so seker van die spelling nie, dit mag wel op ander maniere gespel word, bv. Roekshana of ander variasies) ek het wel op 'n webblad, nl. ( talkislam.com/names/name_details.php?p_id=15155&cat_id=6&strAlpha=R&sexOrder=&nFlag=1&count=8 ) afgekom, met die volgende naam - 'Rakhshan'. dit is van persiese oorsprong. ek neem aan of lei af dat die vroue weergawe 'rakhshana' sal wees. ek neem aan dat 'rukhshana' 'n ander manier sal wees om dit te spel. dit mag ook wees dat dit wel op die manier uitgespreek word in 'n ander streek met 'n ander dialek. ek het net gewonder, waarom jy in die naam belang stel? wil jy dit vir 'n vraag in flinkdink gebruik? ek is weer opsoek na die naam 'raeeqah, raeekah, raeeka, raieqah, raiekah, raieka' of so iets. kan jy dalk help? saaid kamedien kaapstad skamedien@webmail.co.za ps. ek sal dit waardeer as my per e-pos kontak.
|
|